1 reviews | Active since Dec 2016
Studente lening aftrekkings
<p>Nadat ek sms'e ontvang het dat my studente lening agterstallig is (wat nie so kan wees nie, want Standard Bank trek elke maand my dogter se lening by my Standard Bank rekening af) het ek die callcentre gebel. ek is van die een afdeling na die ander na die ander na die ander deurges***el waarna niemand my kon help nie en uiteindelik n epos adres gegee het. Nadat ek die epos gestuur het, antwoord Standard Bank my dat ek die nommer moet s***el (wat ek in die eerste plek ges***el het) en tot op hede kon niemand my nog help nie. Nou trek hulle hierdie maand skielik twee paaiemente af. Ek gaan sit by die plaaslike bank vir twee ure, waar niemand weet hoekom dit gebeur het nie. Ek epos weer, Standard bank se antwoord is: Gaan sien jou plaaslike bank. My plaaslike bank werk nie met studente lenings plaaslik nie. Nou vra ek jou wat nou???? Na jare by Standard Bank is dit die laaste strooi van swak diens!!!!</p>
Good day D Du Plessis
Thank you for your posting and allowing us an opportunity to investigate your complaint.
This matter was allocated to a resolution specialist who will contact you to resolve your complaint.
Kind regards
Complaint Resolution Centre
***
*** (fax)
***
Good day D Du Plessis
Thank you for your posting and allowing us an opportunity to investigate your complaint.
This matter was allocated to a resolution specialist who will contact you to resolve your complaint.
Kind regards
Complaint Resolution Centre
***
*** (fax)
***
