CG
Christo G

1 reviews | Active since May 2015

02 Mar 2017, 10:24

Std Bank Giant lotto 8228.60

Hello Peter op 17 Februarie 2017 het ek Christo Groenewald Masterkaart vorige 5 ********** -6 ********** nuwe 5 ********** -6 ********** ‘n internet transaksie R 8228.60 wat sonder toestemming of my handeling wat deur my kredietkaart as betaling verhaal is, as fruduled geraporteer met verwysing no 900799. Dit was ook duidelik gestel op record dat ek my kredietkaart by my het en dit nie moontlik was vir my om die transaksie te vol trek nie aangesien ek sedertdien vroeg die oggend en tydens die transaksie alleen op die pad is en nie oor telefoon banking beskik nie, die TAK in Bulfontein was ook gesluit tussn 13H00 en 14H00 vir etens uur en dus moes en dit telefonies aanmeld.

Die operateur het my verseker dat die transaksie binne 6 werksdae uitgesorteer sal wees en dat ek binne die tydperk van 6 dae ‘n sms sal ontvang om my nuwe kaart te Orkney af te haal.

Sedertdien het ek die Maandag 20 Februarie 2017 in Welkom agter gekom dat die kaart no reeds op ATM vervang is en die 8228.60 terug is in my rekening. Dadelik het ek die bedrag van 16390.00 wat as beskikbaar gewys het uit die genoemde nuwe rek oor geplaas.

Sedert 17 Februarie 2017 tot op hede vandag 2 Maart 2017 het ek geen oproep/terugvoer van Std bank ontvang nie en dus aangeneem dat die probleem opgelos en gefinaliseer is, wag ek steeds vir die sms om my nuwe kaart af te haal.

Ek kry sedert 27 Feb 2017 dreig boodskappe van std bank dat hulle my kaart gaan stop as ek nie onmiddelik die bedrag van 8319.96 in betaal nie.

Met my terug keer vandag 2 Maart 2017 om 09H18 het ek die call center ***ge****ak om uit te vind wat die probleem is. Blykbaar is daar ‘n dispute vorm wat ook nou ingevul moet word wat geensinins voorheen aan my gekomunikeer os nie. Op my vraag oor hoekom niemand van die bank my voorheen rakende die vorm ge****ak het of dit per epos versoek het nie en waarom ek nog nie my nuwe kaart otnvang het nie is net verskoning ge maak vir die oponthoud en swak diens en dat ‘n vorm reeds aan my ge epos is terwyl ons gesprek.

Ek is steeds in afwagting vir die vorm en versoek dat die problem voor einde van vandag aangespreek en opgelos word aangesien die nalatigheid & versuim van 13 dae aan Std bank se kant is en nie my kant nie.

0
Replies (1)
Standard Bank
Standard Bank's reply02 Mar 2017, 12:50
Official

Thank you for your posting.

Please note that further details have been requested from you via email in order for us to address your concerns.

We await your response.

Best regards

Complaint Resolution Centre

*** (fax)