1 reviews | Active since Dec 2017
Standardbank ignore my enquiry
Ek het laasweek 'n review geskryf met die hoop dat Standardbank my vrae sal beantwoord. Dit het nie gebeur nie. Al wat ek gekry het was .....
Hello Ryno
Thank you for posting your comments. We sincerely apologize for the inconvenience caused. We will look into your matter and revert back to you as soon as possible. Kind regards Complaint Resolution Centre
******************** Dis n week later en niks is aan my probleem gedoen nie.
my vraag:
waarom te donder word my vrae steeds nie beantwoord nie? waarom? EK SAL JUL Sê WAAROM. WANT STANDARD BANK IS ONBEVOEGDE INSTELLING WAT SY KLIENTE IGNOREER DIS WAAROM.
Nou kyk. Ek is nou gatvol vir julle. Sal julle asb die prosedure aan my verduidelik om julle by die regulerende raad aan te gee.
vestaan julle of is jul te dom om my vraag te begryp?
We will revert to you as soon as possible
Kind Regards
Complaint Resolution Centre
***
*** (fax)
***
We will revert to you as soon as possible
Kind Regards
Complaint Resolution Centre
***
*** (fax)
***
