JT
Johan T

1 reviews | Active since Aug 2015

31 Aug 2015, 10:14

Standard Bank not able to change banking details

Ek was al by die tak van Standard Bank 'n paar keer om my bank inligting te verander. Elke keer neem hulle die inligting, my as ek weer sien, is my Internet toegang onbekombaar en het geen van die inligting op die stelsel verander nie.<br> <br> Ek weet nie hoe dit moontlik is om so onbeholpe te wees by een van die grootste banke nie.

0
Replies (1)
Standard Bank
Standard Bank's reply01 Sept 2015, 08:45
Official
Hello JTerry,

Thank you for your posting and allowing us an opportunity to investigate your complaint.

This matter will be assigned to a resolution specialist who will contact you to resolve your complaint.

Kind regards

Complaint Resolution Centre
***
*** (fax)
***