1 reviews | Active since Jan 2020
Standard Bank geen diens
Standard bank het nodig om aan hulle kliente diens te werk . Ek is n bestaande klient en wou n nuwe besigheids rekening met n Money market Account oop maak . Wat `n gesukkel . Die tak in Mosselbaai kan nie vir my n besigheids bankier gee nie en se ek moet n 010 nommer bel , ek doen dit 2 keur en kom nerens, n mevrou Jacobs help my om `n email te kry wat my kan help in Mosselbaai , n Andre , het hom 2 keur gemail met geen terug voer , ek het online my vorm alles ingevul , hulle het my Maatskapy opgetel en ek het dit gelink met die rekening wat ek wil oop maak , se hulle sal my binne 48 uur ****ak , wag 3 dae , doen dit weer . daar nou n week verby en niks gebeur nie . Ek wou n groot belegging in die Money Market account gesit het maar lyk my hulle soek nie meer kliente by nie. Wil ook nie my geld vat nie. Ek ****ak FNB en binne 2 dae is ek gesort. Nou sal ons maar kyk hoe lyk hou ek nog my bestaande STD bank rekening by STD bank . Baie slegte diens.
This is not the level of service we strive for.
We understand your frustration and are here to help.
We can assure you that your matter is now in the right hands.
Our team will be in touch.
Kindest regards,
Standard Bank Hello Peter Team
***
This is not the level of service we strive for.
We understand your frustration and are here to help.
We can assure you that your matter is now in the right hands.
Our team will be in touch.
Kindest regards,
Standard Bank Hello Peter Team
***
