CM
Charmaine M

1 reviews | Active since Sept 2019

14 Nov 2019, 10:31

Standard bank

Datums is beskikbaar maar hierdie is net n breë oorsig van hoe my eis gehanteer was deur Standard Bank se eise afdeling. *****s( een man, 2 vrouens) kry met n slenter**** toegang tot my huis en verskeie items word gesteel. 3 Assessors het my oor die eis ge****ak. Een het gesprek met eis ook op band opgeneem…….word ek nie geglo nie? Dieselfde een se later aan my ek kan gaan net waar ek wil…..ook die ombudsman…..niks sal kom van hierdie eis nie. Word klaar gedreig alvorens eis afgehandel word. Eis word afgekeur. Mag dit neem vir hersiening. Of dit wel hersien was sal ek nie weet nie want ek moes verskeie kere SBIB ****ak vir n uit****. Word toe meegedeel op n stadium eis nog afgekeur. Daar word gesê dat ek sekere punte nie genoem het met die uitneem van die polis nie en eks geregtig op die band opname van daai gesprek. Ek vra die bandopname aan…….na maande wag ek steeds daarvoor en my e-posse aan SBIB word nie geantwoord daaroor nie. So tussen die assessors en SBIB word ek nou uitgemaak as die ***** en die werklike *****s loop ongehinderd daar buite rond. Waarom reageer SBIB nie op my e-posse nie……laat my wonder. Terloops die saak was aan die SAPD gerapporteer maar werklik die ondersoek beampte het geen ondersoek gedoen nie en na omtrent n week die saak afgesluit.

by voorbaat dankie charmaine maree

saak by standerdbank is mnr na wessels

0
Replies (1)
Standard Bank
Standard Bank's reply15 Nov 2019, 16:14
Official
Dear Charmaine Maree

Thank you for posting your comment. 
 
We assure you that as an organization we are committed to providing the best possible service and assure you that this will be addressed as a matter of urgency. 
 
We apologize for the inconvenience and undue frustration, this has caused.  
 
We greatly appreciate your continued support  
 
Kind regards 
 
Complaint Resolution Centre
***
***