PC
Pieter C

1 reviews | Active since Jul 2016

14 Jul 2016, 08:08

Standard Bank - baie swak diens

<p>Ek het twee gelede aansoek gedoen vir kredietkaart aanlyn, die nodige dokumente gestuur aan Pertunia Pitso geen terugvoering ontvang nie. Op 13 Julie 2016 het ek ges***el om uit te vind wat met my aansoek gebeur het toe moes ek hoor my aansoek is afgekeur omdat my "score" by die bank nie hoog genoeg is nie maar my ITC rekord is skoon. Pertunia Pitso is blykbaar met verlof terwyl ek al die nodige dokumente na haar gestuur het sy moes my aansoek oorgegee het aan 'n ander agent. Geen agent het die ordentlikheid gehad om my te ****ak nie om die aansoek te bespreek nie. Standard Bank se kliëntediens is onprofessioneel en uiters swak. Ek is al vir jare 'n kliënt maar oorweeg dit nou om van bank te verander.</p>

0
Replies (1)
Standard Bank
Standard Bank's reply14 Jul 2016, 11:36
Official

Good day Pieter Conradie

Thank you for your posting and allowing us an opportunity to investigate your complaint.

This matter was allocated to a resolution specialist who will contact you to resolve your complaint.

Kind regards

Complaint Resolution Centre

***

********** (fax)

**********