TM
Tania Möller

1 reviews | Active since Sept 2020

10 Sept 2020, 19:54

Standard Bank

Jou rekeningnkan in n minus gaan al is dit -R3 dan sit Standard Bank sommer Honoring Fees by, vir wat weet ek nie. Ons het nou al R500 die maand verloor.

0
Replies (0)