MS
Marco S

1 reviews | Active since Jun 2019

18 Jun 2019, 11:43

Standard bank

Ek het n 2016 X5 BMW finansier deur Standard bank. BMW is 3 Jun 2019 afgelos, dus skuld Standard bank my 1 paaiement wat 1 Jun 2019 by my rekening verhaal is. Het vele male ges***el om my paaiement terug te vra, waar aan my verduidelik is sal dit binne 3 dae ontvang, dit was alles leë beloftes wat 3 vers****ende konseltante beloof het. Vandag is dit 18de Jun 2019, geen gelde in my rekening terug ontvang nie en het hul weer vandag ges***el met steeds geen hoop dat my kwessie uitsorteer is nie. Ek is regtig baie ongelukkig oor die swak diens .Marco Styles ********** .

0
Replies (2)
Standard Bank
Standard Bank's reply18 Jun 2019, 15:19
Official
Dear Marco Styles 
 Thank you for posting a comment.  One of our consultants will be in contact with you as soon as possible.
   
 Regards,
 Complaint Resolution Centre
 ***
 *** 
Standard Bank
Standard Bank's reply25 Jun 2019, 12:56
Official
Dear Marco Styles 

Thank you for posting your comments. 
Emails was sent to you requesting further details, to date no response received.  Should your matter still not be resolved, please revert directly to me.
Kind regards 

Clint Petersen
Complaint Resolution Centre
***