Slegte kliënte diens
<p>Wag al 'n maand vir my seun se spaarrekening se balans of state. Elke keer is dit net nog 'n verskoning. Ons tak sê dat hul vir hoofkantoor wag vir state, nadat hul my seun se rekening gesluit het met geld in. Hul sê hoofkantoor wil state by ons kry. Dit is onaanvaarbaar. Waar is my seun se geld heen? Hul sê dit was in 'n " bucket account "!</p>
Thank you for posting your comments.
Your matter was escalated accordingly. We will revert to you as soon as possible.
Kind regards
Zeenath Hassen
Complaint Resolution Centre
***
***
Thank you for posting your comments.
Your matter was escalated accordingly. We will revert to you as soon as possible.
Kind regards
Zeenath Hassen
Complaint Resolution Centre
***
***
Dankie vir jul flinke diens. Hoop die saak gaan vinnig uitgesorteer word.
Groete
Antionette Swanepoel
Dankie vir jul flinke diens. Hoop die saak gaan vinnig uitgesorteer word.
Groete
Antionette Swanepoel
Ons het nog niks nuus van bank ontvang nie. Hier is die verwysingsnommer: ********** 902 & reknommer is : ********** 5328.
Baie dankie ek sal dit waardeer as die storie afgehandel kan word.
Groete
Antionette
N.S : Selnommer ********** 030