1 reviews | Active since May 2018
Shocking non-existing service!!! What a nightmare!!!
My vrou Martie Lewis is dood op 21Oktober 2019. Twee weke na haar dood het ek die boedel gaan rapporteer en alle dokumente en ander benodigdhede ingehandig by u. Dit is bykans twee jaar wat sy dood is en julle het nog nik s gedoen om die boedel te bered nie.
Ek is 77jaar oud en leef alleen in n huis wat baie hoe resiko is. Ek het die huisvekoop om na n aftreeoord te verhuis maar kan nie die koper oordrag gee nie want ek het die tietelakte nodig wat by julle le. Ek het reeds n koper wat die koop****rak gekanselleer het omdat dit te lank duur. Ek het weer n koper maar die het ook aangedui dat hy nie 3maande gaan wag vir die transaksie nie. Ek het nou al so gesukkel om iemand te kan kry om te help. Telefone word glad nie geantwoord nie..Almal skuil agter “covid” Ek sien noudiedag dat Standard Bank die 2de swakste diens lewer in SA. Ek ervaar dit nou self en as julle aanhou op hierdie trant gaan julle volgende jaar die swakste wees.
Gee aub dringende aandag aan hierdie saak.
Pieter Lewis
Thank you for posting your comment. We assure you that as an organization we are committed to providing the best possible service and assure you that this will be addressed as a matter of urgency. We apologize for the inconvenience and undue frustration, this has caused. We greatly appreciate your continued support. Kind regards
Complaint Resolution Centre
*** *** (fax)
***