Service Charge Annual Fee
Ek merk op my staat dat daar die volgende transaksie is:

o 2015-05-31 Service Charge Annual S/C ***# R135.00

[URL Removed]

Elke jaar is die 'n probleem oor die Testamentgelde wat ek moet laat terugskryf. Regtig waar, stel julle rekords reg asseblief. My Testamentgelde is ingesluit by my pakket.

Sorg asseblief dat hierdie gelde onmiddellik teruggeskryf word en bevestig terugskrywing daarvan.

Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)