HB
Hester B
1 reviews | Active since Jan 2022
25 Jan 2022, 14:38
Power diens - Standard Bank
Ek het sonder ophou van vanoggend 9 uur probeer om enige hulp van Standard bank hulplyn vir kredietkaarte te kry. Het selfs die plaaslike tak in Sasolburg om hulp gevra. Daar benewens het ek ook n email gestuur. Die t****e keer in 7 dae dat ek n probleem ondervind. Probeer n besigheid bedryf sonder n kredietkaart masjien.
Paradysland ***
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)