TN
Trudie N

1 reviews | Active since Jul 2015

31 Jul 2015, 07:41

Poor service

Ek wil graag weet hoekom Standardbank nie n oortrokke fasiliteit tydelik kan laai terwyl dokumente afgehandel word nie? Ek vra R500 000.00 oortrokke fasilitit en gee R1000 000.00 se vaste belegging as sekuriteit. Ek word nog boonop gedreig dat my debietorders terug geskryf gaan word as ek nie geld in betaal nie. Elke dag word my besigheids se verkope daar inbetaal. Dit word net aan my gese dat dit n lang proses is en dat dit nie gou genoeg afgehandel sal wees nie. Mnr Groepe het nog nie eenkeer net eers gevra dat ek dokumente van belegging eens moet inbring nie.. Ek voel ek gee dubbel die sekuriteit en dat daar gereel kan word dat hul my tydelik kan help tot dokumente in plek is. Ek het Takbestuurder Patrick ook al ges***el waarop hy gese het hy sal met Mnr Groepe praat en terug kom na my.Ek wag nou nog. Ek wil weet hoekom moet ek gedreig word?Daar word niks vir my as klient gedoen nie. Daar is in vyf maande reeds R***9.05 in ****ant deur my rekening. Ek het 30 Julie die middag Mev S Smith ges***el en boodskappe gelos om met haar te praat. . Nog niks!!! Ek het Nedbank ge****ak waarop hul se als kan in twee dae in plek wees. Is dit te veel moeite om te werk by standardbank?

0
Replies (1)
Standard Bank
Standard Bank's reply04 Aug 2015, 12:47
Official
Hello truenort3!@,

I refer to your complaint received, relating to facilities being sought on the Business Account in our books.

Please accept my sincere apologies for the breakdown you have experienced.
As service quality is essential, we are determined to provide the service levels that you are entitled to expect.

Glenton is busy with the facility sought.
He is currently awaiting information (Management Accounts/Cash Flow Projections and letter confirming solvency of the business) from your auditors in support of the application to be submitted.

Glenton will then facilitate application through Credit, and keep you informed on progress.
Please do not hesitate to contact me should your require any further assistance.

Kind regards
Penny Rabe