1 reviews | Active since Nov 2019
Patetiese diens
Alweer patetiese diens van Standard bank. Voertuig is gefinansier deur hulle en my versekering is ook by hulle. Na hoeveelkeer se probeer dat ek versekering het laai hulle nogsteeds die maand R2500 op my paaiement vir versekering. Ek is n kliente van hulle al van okr die 30 jaar en die was die laaste. Kom ek stel dit maar so ek was n klient van meer as 30 jaar. Dreigemente is verby en sal altwee my huise, my voertuig en al my verserings en rekenings eerder na n bank toe skuif wat regtig nie net mense se geld wil steel nie. Wat help hul hulplyn want hulle kan jou in anycase nie help nie. Nie eers te praat van maandelikse bankkoste vir n kamstige private banker en die is meer useless as n regerings amptenaar. Sal vandag nog vir ABSA en FNB gaan sien om alles oor te skyf. Pateties...
