1 reviews | Active since May 2016
OOR EN OOR DIESELFDE KLAG
Of jy n mail na Classie Xavier direk stuur of na information,niemand reageer nie.Nie eens die rekenaar wat besighede,banke ens nou op staat maak nie. dit wil voorkom of almal net salaris wil trek maar nie werk nie. Ek het opgehou om mails te stuur want glo my niemand kom terug na jou toe nie en soos gemeld nieeens die rekenaar wat almal by besighede op staat maak nie. indien ek die plaas op Hallo Peter sal die rekenaar vir my klomp sekkuriteits vrae vra en dan is dit tot daar toe ,hy het mos nou se werk gedoen. Jy HOOR glad nie meer van hulle nie en dan plaas hulle n skrywe op Hallo Peter sorry hoe onreverdig hulle is en jammer en dat n kosultant jou sal s***el. En hier kom die vrotste gedeelte ,as hulle jou wel s***el,is dit in gebrabbelde engels wat EK nie verstaan nie.Dit is tenspyte dat my navraag in AFRIKAANS WAS. En dan is dit so as Standard bank jou in engels gepraat het en jy se praat Afrikaans dan sal die persoon in gebrabbelde engels sê hulle sal iemand in afrikaans kry om my te s***el dan is dit die EINDE van die navraag. Dit is hoekom ek vir Classie Xavier direk mail stuur want hy antwoord my in Afrikaans. Ek het seker nou 3 mails na hom gestuur en hy reageer glad nie daarop nie. So gaan dit aan en aan en aan en aan met Standard bank omrede die rekenaar die oor grote werk doen en as hulle wel terug kom dit in gebroke engels is wat EK nie verstaan nie. Dit GAAN NET SO GEBEUR SOOS EK HIER MY RELAAS GEPLAAS HET. NIKS SAL VERANDER NIE EN BLY MAAR SO OM ALEWIG TE KLA OP HALLO PETER
Thank you for posting your comment. We assure you that as an organization we are committed to providing the best possible service and assure you that this will be addressed as a matter of urgency. We apologize for the inconvenience and undue frustration, this has caused. We greatly appreciate your continued support Kind regards
Complaint Resolution Centre
*** *** (fax)
***
Thank you for posting your comment. We assure you that as an organization we are committed to providing the best possible service and assure you that this will be addressed as a matter of urgency. We apologize for the inconvenience and undue frustration, this has caused. We greatly appreciate your continued support Kind regards
Complaint Resolution Centre
*** *** (fax)
***
