ML
Marelizez L

1 reviews | Active since Dec 2012

06 Mar 2015, 06:09

ONNODIGE TYD EN GELD MORS

Ek wil graag weet wat die doel is van die stop order opsie op die internet banking? Want jy doen die opsie dan gaan die geld deur en kom terug op die einde as n unpaid en jy moet bankkoste betaal. Dit is pateties haal dan die opsie uit op die internet banking dan mors julle nie my tyd en internet koste nie.

0
Replies (1)
Standard Bank
Standard Bank's reply06 Mar 2015, 08:50
Official
Hello Bokkielieben,

Thank you for your posting and allowing us an opportunity to investigate your complaint.

This matter will be assigned to a resolution specialist who will contact you to resolve your complaint.

Kind regards

Complaint Resolution Centre
***
*** (fax)
***