1 reviews | Active since Dec 2015
No one comes back to me with information
Wie dit mag aangaan. <br> My man is oorlede en ek was by Standard bank in lydenburg oor aangeleenheid maar ek sukkel om die geleendheid uitgesorteer te kry al vir n jaar en 7 maande. Ek is amper elke dag by di bank, sit ure daar en wag, dan word daar weer vorms weg gestuur wat glo nie ontvang is nie. Ek het die rekenings gestop toe my man oorlede is en daar word nogsteeds kostes gehef, volgens wat my kennis strek word daar n polis of soortgelyke versekering op rekenigs wat ge open word uitgeneem maar nou is daar glo geensins so iets van die aard nie. Daar is ook seker 8 nommers van hoofkantoor aan my gegee maar daar is net antwoord masjine wat antwoord mens kom glad nie by di bank se mense uit nie. Eks regtig raad op. Kan iemand my asb bel wat afrikaans kan praat.<br> Baie dankie
Thank you for your posting.
Please note that further details have been requested from you via email in order for us to address your concerns.
We await your response.
Best regards
Complaint Resolution Centre
***
*** (fax)
***
Thank you for your posting.
Please note that further details have been requested from you via email in order for us to address your concerns.
We await your response.
Best regards
Complaint Resolution Centre
***
*** (fax)
***
