EB
Eliz-Marie Barnard

1 reviews | Active since Jan 2014

01 Apr 2016, 11:45

Meer as een klagte oor standerdbank

1 - het ek my std kredietkaart al n paar jaar. Ek het al in gegaan welkom tak toe om te vra vir hulp oor hoekom daar soveel kostes op my rek is. Dis vreeslik, ek ook gevra of hulle my nie kan help om die tipe kaart of kredietkaart te kan verander nie. die kostes is so hoog laat daar maar n paar rand op die beskikbaar gaan le per maand, maar niemand kon my help nie.<br> 2 - dis die einde van die maand die rye staan meters ver en standardbank se diens is baie traag. toe ek daar kom vandag was daar 3 persone by navrae naderhand 2 toe net 1. dis baie swak diens.<br> 3 - my std kredietkaart is des`15 esluk by die tellers by Game welkom. Die teller was buite werking, maar daar was geen waarskuwing nie sekuriteit het gesien ek gaan na die stukkende teller maar se niks ek kry n sms 30.03.2016 om 16:45 ek kan my nuwe kredietkaart afhaal. kom daar en daar is my dokumente wat ek gaan verander het nooit reg op die sisteem gelaai nie. die adres wys reg, maar die dokumete wat gescan word wys my vorige adres. ek het n werk net 1 uur ete. nou moet ek absa toe n staat trek met stamp dan terug gaan dan kan ek gehelp word. jammer dit werk nie so nie. as mense nie hulle job kan doen nie hoort hul nie da

0
Replies (1)
Standard Bank
Standard Bank's reply04 Apr 2016, 08:35
Official
Hello Flica8505,

Thank you for your posting and allowing us an opportunity to investigate your complaint.

This matter will be assigned to a resolution specialist who will contact you to resolve your complaint.

Kind regards

Complaint Resolution Centre
***
*** (fax)
***