1 reviews | Active since Mar 2010
Ek was nou feitlik elke dag al by Standard Bank om my limiet te verhoog om EFT betalings te kan doen.<br> Ek moet geld VANDAG oor betaal en kan weereens nie betaal nadat ek net gister by die bank was om my limiet te verhoog. Ek is nie my eie baas wat heeldag in Standard bank kan rond staan om limiete te verhoog.
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.