1 reviews | Active since Mar 2015
Leening afgekeer bewys van skoon krediet ver****
In 2014 my studente lening hernu maar was afgekeur weens slegte skuld betaaling van my surety, toe gaan ons weer standardbank toe en vra wat ons verder doen, toe se hulle my beste opsie is om n ander surety te kry wat ek toe gedoen het, ansoek van voor af in Junie. 2 maande later die aansoek is weer afgekeur weens slegte betaal by die credit buro toe se standardbank my surety moet n credit check doen wat bewys dat sy nie skuld het nie, wat sy toe gedoen het en ons moes toe weer van voor af die lening aansoek indien, ons het kort kort gebel en navraag gedoen en kon nie n antwoord uit hulle kry nie, weer 2 maande later na die 3de aansoek vir die sselfde jaar is hy weer afgekeur weens slegte skuld, wat onmoontlik is aangesien my surety nie skuld het nie en n brief saam ingedien wat se daar is geen uitstaande skuld maar is weereens vir die selfde rede afgekeur en deur die kan ek nie my 4 jaar studie voltooi nie. Aangesien Standardbank so goeie advertensies plaas om studente te help vandag wil ek graag weet, waar by staan julle lee beloftes, dat ek graag onderwys wil studeer, ek dag die land is te kort aan onderwys. patetiese diens
Thank you for your posting.
Please note that further details have been requested from you via email in order for us to address your concerns.
We await your response.
Best regards
Complaint Resolution Centre
***
*** (fax)
***
Thank you for your posting.
Please note that further details have been requested from you via email in order for us to address your concerns.
We await your response.
Best regards
Complaint Resolution Centre
***
*** (fax)
***
