1 reviews | Active since Jul 2015
kliente behandel soos n trop beeste
Standardbank Kroonstad word tans oorgedoen. Intussen moet die kliente buite op n oop terrein, tot 45 min in die wind en weer toustaan om deur slegs twee tellers bedien te word. Dit is duidelik dat die diens van Standardbank in so n mate agteruitgegaan het dat die provinsiale bestuur geen beheer meer oor werknemers en dienste in die bank het nie.
Ek sou reeds lankal na n ander bank verhuis het , as dit nie vir die Besigheidsbestuurafdelng onder leiding van Mnr Jason Rich en Me Hanlie Prinsloo, was nie.Dit is van die min persone wat meer gee as wat van hulle verwag word.
Kortom, die diens van Standardbank is VROT. Selfs 50% van die ATM s is meeste van die tyd buite werking.

Ek is al moeg geka, maar skynbaar is provinsiale bestuur bang vir die tydelike werknemers.

Thank you for your posting and allowing us an opportunity to investigate your complaint.
This matter will be assigned to a resolution specialist who will contact you to resolve your complaint.
Kind regards
Complaint Resolution Centre

*** (fax)

Thank you for your posting and allowing us an opportunity to investigate your complaint.
This matter will be assigned to a resolution specialist who will contact you to resolve your complaint.
Kind regards
Complaint Resolution Centre

*** (fax)