1 reviews | Active since Aug 2017
Jou geld is nie veilig by Standard bank nie
<p>Vanand sopas agtergekom vor die 2de keer my man se bank rekening leeg gesteel...</p> <p>Verlede vrydag het die 1ste insedent gebeur kaart is kwansuis geclone en het in 3 min se tyd 15 transaksies van die selfde hoeveelheid uit my man se rekening gesteel... bank is gebel om rekening te vries bank se hul kon 3 transaksies keer so dit sou basies 18 transaksies gewees het totale bedrag gesteel R12500... bank vries al sy rekeninge vir 7dae se ***** investigation beteken toe hyt geen geld beskikbaar of in sy gebruik nie... bank se ook vit hom dat die bedrag nie so groot is om volle ondersoek in te stel nie omdat die ***** in die UK plaasgevind het... Goedddd so wag ons steeds om te hoor van die ondersoek maar beste van alles is hyt aansoek gedoen vir n nuwe kaart omdat die kaart geclone was hyt nog nie die kaart ontvang nie wat beteken indien enige gelde of transaksies duergaan kry hy nie smse nie want die nuwe kaart is nog nie gekoppel aan sy foon nie... my man wou met sy spaarkaart geld trek net om te sien n verdere Paaaaaaaarrrrr duisende is weer deur daai selle UK mense gesteel die keer 15transaksies maar die bedrae verskil van die eerste keer... goed nou is my vraag 1ste keer oeps soos hul mos nou se 2de keer askiestog standard bank kan jul verdomp nie agterkom 15 transaksies word deurgesit van die selfde bedrag nie die flippen land is reeds so korup en nou nog dit ook julle is pateties man mens werk mens se gat af vir n paar rand net sodat ander dit te gerieflik kan steel en dit nog met versekering by jul (standard bank) more sal die hele wereld weet van jul swak dienste ons rekeninge sal toegemaak word by jul... </p> <p> </p> <p>Dankie vir niks</p>
Dear Shalize
Thank you for posting the message and allowing the opportunity to investigate the matter.
We will be in contact with you as soon as possible.
Thanks,
Complaint Resolution Centre
***
Dear Shalize
Thank you for posting the message and allowing the opportunity to investigate the matter.
We will be in contact with you as soon as possible.
Thanks,
Complaint Resolution Centre
***
