DN
Doret N

1 reviews | Active since Mar 2010

01 Jun 2015, 09:50

Insurens dont want to help

Ek het overdrafts en n persoonlike lening gehad by hul. Ek was selfemloyed so het hul gevra of soek ek versekering op my rekeninge ek het dit wel gevat. Laas jaar het my besigheid toe gemaak nou wil die assuransie my nie help met die rekeninge nie. My besigheid was n eenman saak en was nie geregistreer nie en ek het nie n boekhouer gehaad nie toe ek hulle ****ak se hulle hule soek n brief van my boekhouer. Ek is huidiglik onder debtreview maar sukkel om die paaiement te betaal. Hoop julle sal my kan help

0
Replies (1)
Standard Bank
Standard Bank's reply01 Jun 2015, 15:09
Official
Hello Angel D,

Thank you for your posting and allowing us an opportunity to investigate your complaint.

This matter will be assigned to a resolution specialist who will contact you to resolve your complaint.

Kind regards

Complaint Resolution Centre
***
*** (fax)
***