1 reviews | Active since Aug 2017
Homeloans are *****ualent.
Standard bank huisenings,alweer het my paaiement opgegaan,donder dat hul my last weet het,ek mag glad nie gedurende die tydperk van my huis lening my paaiement vasteken nie,dasts geweier om my te help met dit ,ek betaal 3verskillende bedrae op my huis lening,dis as gevolg van agterstallighede wat gebeur het toe Standard bank my laat gaan het onwettiglik vanaf 2017 sukkel ek my gat af om kop bo water te hou as gevolg dat hulle niks voel n klient nie,daar is nou weer onlangs gereel vir n pasiement wat ek moet betaal ,nou breek hulle die ooreenkoms weer , er k moet elke maand radi wst ek moet betaal en self uitwerk sonder hul help,verlede jaar was fit weer n Groot ding en ek reel toe met n staflid,en die besluit om op verlif td gaan ,terwyl ons besig is met die reelings,en ek praat toe met die een se,,bestuurder baas ,toe weier hy ook om met my komunikeer,,en dissapear net,hulle is n klomp arrogante agterbakse staf lede, wat in die bek geruk moet word,en gese moet word om kliente ordentlikbte hanteer al skuld die klient geld,dis victimisering,die vorige jaar was ek sleg gese deur n staflid gevloek ,rasisties opgetree,wat my bel,en het my begin target,met oproepe,en drop calls,24/7,die bank het niks ondersoek gedoen nie ,na my klagte nie,dis onasnvaarbaar dat n klient so gehanteer word.ek was die agelope jare bedig met Standard Bank met klagtes,en die kwaliteit van diens deur hulle staff het verskriklik afgeneem,hulle waardes se so maar die staf maak wat hul wil.die feit dat hul op hul perdjie wil spring,as daar n verskil in pasiement is ,masr nie die klient verwittig nie,is verkeerd,dreig en tekere gaan , maar dis hul staff ,wat die oorsaak is dat ek al van 2017 sonder werk sit,geen salaris onvang nie,hulle het my onwettiglik uitgewer,weier om my besering aan diens te betaal,my uif dokumente geweier om vir my te gee,ek het 21jaar vir hulle gewerk,hulle het bedrog gepleeg met my dokumente aan die labour department,hull skuld my ,ek het nie geld om hul axn td cat nie,Standard bank is bedrogpleers ,korrupt,en *****.
Thank you for bringing this issue to our attention.
As Standard Bank, we are committed to providing you with the best possible service and will ensure that this issue is taken care of.
We sincerely apologise for any inconvenience or unwarranted frustration this has given you.
Kindest regards,
Standard Bank Hello Peter Team
***
Thank you for bringing this issue to our attention.
As Standard Bank, we are committed to providing you with the best possible service and will ensure that this issue is taken care of.
We sincerely apologise for any inconvenience or unwarranted frustration this has given you.
Kindest regards,
Standard Bank Hello Peter Team
***
