MP
Marinda P

1 reviews | Active since Mar 2010

18 Sept 2020, 12:40

Home Loan Pledge

Ek het op 24 Junie 2020 aansoek gedoen vir 'n huislening. Die proses by Standard Bank is eers begin 26 Junie. Ek het dit presies 'n maand en 2 dae later gekry nadat ek vele oproepe gemaak het om te vra hoe ver die aansoek is. Met anderwoorde ek het net 2 maande grasie gekry op my Home Loan Pledge want die datum is 26/6/2020 tot 26/9/202 maar ek het dit eers ontvang 28/7/2020. Ek wil graag nog 'n maand grasie hê tot 26/10/2020 aangesien ek nie sien hoe kan Junie maand deel wees van die 3 maande

0
Replies (3)
Standard Bank
Standard Bank's reply18 Sept 2020, 15:11
Official
Hello Marinda

Thank you for posting your comments. 

Your matter was escalated accordingly. We will revert to you as soon as possible. 

Kind regards 
Complaint Resolution Centre 
***
***
Standard Bank
Standard Bank's reply06 Oct 2020, 16:15
Official
Good day Marinda,

Thank you for posting your comments. 

An email was sent to you requesting further details. 
Awaiting your response.

Kind regards 
Complaint Resolution Centre
MP
Marinda P's update08 Oct 2020, 13:44
Reviewer Update
I have not received another email