YM
Yolanda M
1 reviews | Active since Aug 2018
11 Jun 2024, 08:14
Goeie kiente DIens van Standard Bank
Ons het ongelooflike goeie diens ontvang van Carmen Fischer nadat my ma baie oproepe en besoeke later aan Standard Bank geen hulp van hulle af kon kry nie. Het Carmen heeltyd opgevolg en seker gemaak die probleem word so spoedig as moontlik reggestel
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Standard Bank's replyOfficial
11 Jun 2024, 08:21Goeie môre Yolanda
Ons waardeer jou kompliment en goeie gradering!
Uitstekende diens is ons Standaard.
Ons het hierdie terugvoer aan die betrokke departement gestuur en twyfel nie dat jou vriendelike woorde Carmen se dag sal maak nie.
Vriendelike groete
Standard Bank Hello Peter Team
***

Standard Bank's reply11 Jun 2024, 08:21
Official
Goeie môre Yolanda