1 reviews | Active since May 2016
GEMORS GEMORS GEMORS BANK.
Regtig dit is die grooste gemors bank wat jy kan kry. Hulle moet my nie eens antwoord nie. EK HET VOK-------- OM VIR HULLE TE SE NIE WANT IN DIE EERSTE PLEK VERSTAAN HULLE NIE AFRIKAANS NIE EN DIE T****E EN BELANGRIKE PLEK KAN HULLE NIE N PROBLEEM OPLOS NIE. so dit help ook nie ek rapporteur dit op hallo peter nie want gemors bank bly hulle al rapporteur jy dit oor en oor. Met die virus se hulle banke is oop,oop se ga----.Pretoria Noord Nadat ek die eerste keer gery het was dit 20 voor 4 toe is die bank toe. Op die venster staan dit hulle maak 3.30 toe die volgende dag was ek daar 9 uur toe is daar n nota in die venster hulle is permanent toe en jy moet wonderprk of montana toe gaan.Ek was half 9 by wonderpark toe staan daar n ry van se oor die honderd mense 100 wat in die bank wil wees en die bank kan jy dit glo se ure het verander en maak 2 uur toe. Ek moet met my ouderdom om my pin te verander in ry staan en hoop ek sal dit nog maak om voor 2 in te gaan. ek het dit gelos want so k--- bank het ek in my dagtes lewe nog nie teegekom nie. waar bly hulle oop en waar om verander hulle bank ure .
Thank you posting your comments.
We looking into your matter and feedback will be provided shortly.
Kind regards
Complaint Resolution Centre
***
***
Thank you posting your comments.
We looking into your matter and feedback will be provided shortly.
Kind regards
Complaint Resolution Centre
***
***
Please be informed it has been confirmed that contact has been made with you, in this regard.
Therefore the matter has been closed.
Kind regards
Complaint Resolution Centre
***
***
Please be informed it has been confirmed that contact has been made with you, in this regard.
Therefore the matter has been closed.
Kind regards
Complaint Resolution Centre
***
***
