EC
Eileen C

1 reviews | Active since Dec 2024

11 Sept 2026, 07:27

Gefrustreede klient

Ek het dinsdagoggend gestop om petrol in my motor te gooi, by die betaling, word my kaart decline ek se dis onmoontlik, 3keer probeer ons, niks nie, kom by die werk en bel standard bank, net om the hoor my kaart is geblok , en n nuwe kaart sal aan my uitgereik word, dis nou noual 4 dae dat ek wag dat my kaart afgelewer moet word, bel gister en praat met die operateur, net om te hoor, as ek my kaart vinniger wil he, hoor die een moet ek die klient 450.00r betaal nadat standard bank my kaart gestop het of ek moet standard bank toe gaan en n debiet kaart kry, nou word al die onus my skouer geplaas, nadat sy vir my se di kaart kan tussen 3-5 neem om afgelewer te word, bel vanoggend die operateur vertell my nee 5-7 dae word dit gedoen, ek is ongelooflik kwaad na 39jaar klient by standard bank word mens so behandel, intussen is ek gestrand kan net mooi niks koop of petrol in my motor gooi nie, en dit dat ek nie eers deur standard inkennis gestel is, dat my kaar vervang gaan word nie. soveel vir kliente diens. Nou di operateur vir my gee my jou nommer iemand sal jou terugbel. nadat ek vir hom se s***el my deur na jou bestuur nie, nee hy maag dit nie doen nie, ek se toe reguit vir hom daar is geen kliente diens in SA nie, as hy my terugbel sal dit n wonderwerk wees,

0
Replies (6)
Standard Bank
Standard Bank's reply11 Sept 2026, 07:45
Official
Dear Eileen 

Thank you for contacting us for assistance. 

We try very hard to make every customer’s experience enjoyable, and we really regret not being able to meet your expectations this time. 

We will do our best to resolve this issue as soon as possible and find a solution that works for you. 

Our team will contact you to assist you. 

Kindest regards
Standard Bank Hello Peter Team 
***
EC
Eileen C's update11 Sept 2026, 07:55
Reviewer Update
Dit sal n wonderwerk wees as standard bank kliente diens lewer. want soos ek gese het daar is geen kliente diens in SA nie. Ek is een ongelooflik ongelukkige klient. Ek is verby kwaad. ek het nie sulke diens in my lewe nodig nie. sonder enige vooraf sms ens nie.

Standard Bank
Standard Bank's reply11 Sept 2026, 08:08
Official
This matter is receiving our attention and our team will be in touch with further feedback. We sincerely apologize for the inconvenience caused.

EC
Eileen C's update11 Sept 2026, 08:16
Reviewer Update
Ek hoop vandag, dis naweek en ek kan geen inkopies doen nie. ek is letterlik gestrand sonder my kaart.
EC
Eileen C's update11 Sept 2026, 12:18
Reviewer Update
dis nou half een van vanoggend 7uur af ek sal my bestuurder vra om jou terug te s***el nog geen maar geen ****ak nie, ware woorde geen kliente diens in SA nie, se net so om ontslae te raak van jou op die foon. en dit na 39 jaar by standard bank, self standbank het my nog nie terug gebel om ver**** te doen oor my bankkaart wat nou al 4 dae uitstaande is nie.

Standard Bank
Standard Bank's reply11 Sept 2026, 14:21
Official
Dear Eileen 

Thank you for taking our call.

Our team will engage with the Card Division to investigate this matter further, and we will provide you with feedback as soon as it becomes available.

We appreciate your patience and understanding. Have a wonderful weekend ahead.

Kindest regards
Standard Bank Hello Peter Team 
***