ML
Marianne L

1 reviews | Active since Aug 2015

18 Aug 2015, 21:39

Geen terugvoer na klagte

Op 28 Januarie was ek , Marianne Liebenberg by my werk in Riemland kliniek te Frankfort toe ek 'n paar sms'e op my selfoon kry van drie transaksies, altesaam R2600, op mybank rekening afgaan.

Ek het dadelik in my toesluit 'locker gaan kyk en my beursie met my kaarte daar gekry. Om +- 17h00 het ek standard bank se *****lyn ges***el en my en my kaart gestop en die persoon het vir my 'n 'case nr' gegee.

Ek het die Standard bank tak in Frankfort die 29ste gaan sien waar hulle vir my ook belowe het om na die saak te kyk. Op die 4de Februarie het hulle my gebel en gese hulle ondersoek die saak.

Sedertdien het ek nie weer terugvoer oor die saak gekry of my geld teruggekry nie. Ek het die ***** lyn al verskeie kere gebel en ook die tak in Frankfort besoek. Elke keer se hulle dat hul sal terugkom na my ,maar dit is waar dit bly.

Ek het die 13de Augustus die laaste maal gebel en Wayne het my teruggebel en gese dat hulle die 14de na my sa lterugkom. Dit is vandag die 18de Augustus.

Hoop u kan my help in hierdie saak.

Baie dankie

0
Replies (1)
Standard Bank
Standard Bank's reply21 Aug 2015, 11:22
Official
Hello Marianne69114,

We acknowledge the content of your complaint and sincerely wish to apologise for the frustration this matter caused you.

We confirm that the matter will receive urgent attention and a consultant from our office will get in touch with you to discuss the matter.

Kind regards

Complaint Resolution Centre