AV
Andre V

1 reviews | Active since Mar 2012

13 Jan 2024, 19:53

FRUSTRASIES!!!!

My man is op 19 September 2023 oorlede. Ek het begin November al die nodige dokumentasie na Standard Bank gestuur soos deur hul aangevra. Ek het die eksekuteursbrief die 28e November 2023, toe ek dit ontvang het, deurgestuur na hul. Die 13e Desember is die rekening nog steeds 'oop'. Ek het na Zanele by Baywest St Bank in PE gegaan waar sy Standard Bank ges***el het en hul haar meegedeel het dat hil GEEN dokumente ontvang het km rekening te sluit!! Al die dokumente is gesertifiseer. Sy het dit toe WEER gesertifiseer en afgestuur. Sy het ges***el en het hul gesê hul het dit ontvang. 3 dae later het ek n sms gekry waarin hul my vra om die nodige 'uitstaande' dokumente aan te stuur!!!!! Elke maand gaan daar kostes op die rekening af. Wat moet ek NOG doen om rekening gesluit te kry????

0
Replies (1)
Standard Bank
Standard Bank's reply14 Jan 2024, 08:12
Official
Dear Andre, 

Thank you for bringing this issue to our attention. As Standard Bank, we are committed to providing you with the best possible service and will ensure that this issue is taken care of. 

We sincerely apologise for any inconvenience or unwarranted frustration this has given you. 

Kindest regards, 
Standard Bank Hello Peter Team 
***