EE
Elize E

1 reviews | Active since Aug 2018

12 Jan 2023, 15:20

Elize Ekkerd

Op die 30ste Desember het ek agtergekom dat daar geld uit my rekening afgegaan wat ek niks van weet nie. Ek is dadelik in bank toe, Mosselbaai, was daar met vakansie, die dame by Heiderand Mall standard bank tak het my vreeslik mooi gehelp en sy het n ***** saak gelog. Op 3de Januarie 2023, het ek die nommer gebel wat sy my gegee het vir Standardbank se ***** afdeling, en n man het vir my gese die ondersoek sal 3 tot 6 werksdae vat. Ek het die 11de Januarie 2023 2 keer Standardbank se ***** afdeling gebel, en boodskap gelos dat hul my moet terug bel, maar tot vandag, en ek het vanoggend weer gebel, nog niks van hul gehoor nie!! Standardbank se klientediens is uiters sleg!!

0
Replies (1)
Standard Bank
Standard Bank's reply12 Jan 2023, 15:26
Official
Good day Elize

Thank you for alerting us to this. 

We would like to make sure your matter is resolved as a priority. 

We have reached out to the relevant team so that we can ensure a speedy resolution. 

Please be on the look out for feedback from our team.

Kindest regards
Standard Bank Hello Peter Team 
***