PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

09 Mar 2018, 19:31

E-mail adreste BESTAAN NIE

Ek het n klagte oor n krediet kaart en maak nie saak watter website jy na gaan en n e-mail adres kry kom dit terg onafgehaal.Tot n e-mail op hulle Tax invoice waaroor die klag gaan nl. statement nr 118.die e-mail op die statement is QUERIES. met e-mail ********** Ek het seker 5 e-mail adreste op hulle website gekry en almal word terug gestuur.Wat n gemors en kan n mens so bank vetrou as jy die e-mail uitstuur na die adreste wat HULLE en weer terug kom. nou kan hulle my e-mail adres sie en op dit terug kom.regtig dit is pateties van standard Bank.

0
Replies (1)
Standard Bank
Standard Bank's reply10 Mar 2018, 05:35
Official

We apologize for the inconvenience and frustration in your experiencing. We at Standard Bank strive to make great banking happen for our clients. One of our resolution consultants will contact you shortly to help resolve your complaint.

We greatly appreciate your continued support

Regards

Complaint Resolution Centre
***
*** (fax)
***