SvdW
Stephan van der Walt

1 reviews | Active since Jun 2016

24 Jul 2025, 09:00

Diskriminasie teen Afrikaans sprekenede klient.

My rekening is gesluit en vir maande kan ek nie ekstra afbetaal op my huislening nie. Alle korrespondensie is in Engels en daar word nie gereageer op my Afrikaanse korrespondensie nie. Dis niks anders as diskriminasie teen Afrikaans sprekende mense nie. Ek wyer ook verder om die huislening te laat voortgaan vanaf die rekening tot en met probleme met die rekening uitgesorteer is.

0
Replies (2)
Standard Bank
Standard Bank's reply24 Jul 2025, 09:33
Official
Dear Stephan van der Walt,

 Ons is werklik hartseer om van u ervaring te hoor. 

Ons verstaan hoe frustrerend dit vir u moet wees, en ons neem sulke aangeleenthede baie ernstig op. 

Wees asseblief verseker dat ons u navraag met die hoogste prioriteit sal hanteer.

Ons gaan die saak deeglik ondersoek en sal binnekort weer by u terugkom.


Vriendelike groete,
Standard Bank Hello Peter-span
*** 

Standard Bank
Standard Bank's reply25 Jul 2025, 14:51
Official
Baie dankie dat u ons die geleentheid gegee het om u aangeleentheid aan te spreek. Ons is bly dat ons kon help.

Laat weet ons gerus indien u verdere bystand benodig — moenie huiwer om ons te ****ak nie.

Kindest regards, 
Standard Bank Hello Peter Team 
***