1 reviews | Active since Jul 2015
Diskriminasie en omgee
Op 3 Februarie 2016 het ek Mnr Goodison Molefe vir afspraak. Hy beveel aan ek ****ak Mnr Nteo in Welkom. Mnr Nteo het gese hy sal uitvind oor my probleem en my nooit laat weet nie.Mnr Nteo het vir my agter na dreig brief gemail en dreig sms gestuur om debietorers terug te stuur.( bewyse) Mnr Goodison het ek in Bloemfontein toe gaan sien. Hyt raad gegee oor twee finansiele vers******s van my wat ek moes gaan raadpleeg. Ek het oor die naweek die nodige dokumente deur gegee na een vers****** en die ander vers****** kon ek eers vandag 1 Maart sien. Terwyl ek letterlik smeek en soebat( het bewyse) dat hulle my asb moet kans gee om als in plek te kry. Ek het Mnr Molefe ges***el en gese my applikasie sal Maandag eers voorgele kan word en hy moet asb nie my besigheid stop nie. Ek sal kyk dat familie lid borg staan debietorders nie terug geskryf moet word nie. My besigheid staan van gister af en vandag het Standardbank se bestuur debietorders terug geskryf. Ek voel hulle diskrimineer teen my. Ek staan letterlik op my kniee aanhoudend en smeek. IS DIT HOE STANDARDBANK SE PERSONEEL MET KLIENTE WERK!!!EKS NIE N ***** NIE!!! DREIG STANDARDBANK AL SY KLIENTE? DI MY BROOD EN BOTTER
Thank you for your posting and allowing us an opportunity to investigate your complaint.
This matter will be assigned to a resolution specialist who will contact you to resolve your complaint.
Kind regards
Complaint Resolution Centre
***
*** (fax)
***
Thank you for your posting and allowing us an opportunity to investigate your complaint.
This matter will be assigned to a resolution specialist who will contact you to resolve your complaint.
Kind regards
Complaint Resolution Centre
***
*** (fax)
***
