RE
Rienie E

1 reviews | Active since Sept 2018

14 Oct 2022, 10:14

Die mees onbevoegte mense wat glad nie omgee vir kliënte diens nie.

*** Sept 2022.wil al die mense net waarsku om nie met Standard Bank besigheid te doen nie. My man het n Credit card by Standard Bank gehad wat 2019 opbetaal. Ons het E-mail ontvang wat bevestig het die rekening is opbetaal. Toe in 2020 het my man weer n krediet card oop gemaak sonder probleme. Nou dat ons die krediet kaart wil verhoog word daar vir ons gese die krediet kart van 2019 het nog n versekering op hom wat af gegaan het en nou n uit staande bedrag van R+/-4 000 is. Hoe is ons dan nooit van dit voorheen vertel nie. Die wonderlik ding is GEEN VAN STANDARD BANK SE PERSONEEL BY COMMISSIONER STRAAT, DIE GLEN, LEGEL, OF CARD DIVISION WEET HOE OM DIT OP TE LOS NIE. ONS SUKKEL NOU 10 MAANDE MET DIE SAAK. DIT IS N BANK VOUT. ONS SIT URE IN DIE BANK EN LOOP MET VESTRAASIE DAAR UIT WAT NIEMAND WEET HOE OM OP TE LOS NIE!

0
Replies (1)
Standard Bank
Standard Bank's reply14 Oct 2022, 10:32
Official
Good Morning Rienie

Thank you for alerting us to this. 

We would like to make sure your matter is resolved as a priority. We have reached out to the relevant team so that we can ensure a speedy resolution. 

Please be on the look out for feedback from our team.

Kindest regards
Standard Bank Hello Peter Team 
***