AM
Andre M

1 reviews | Active since Jan 2011

12 Mar 2015, 16:49

Bendonig Fika dokumente, blok rekening om te kry.

Ek wil iets betaal per internet... my tjek rekening en kredietkaart is geblok.<br> Ek wil geld trek by die bank... my rekening is geblok.<br> Ek bel die bank om uit te vind,... hulle benodig nuwe fika dokumente. Ek is al +40 jaar by hulle. <br> KAN DIE BANK NIE ASSEBLIEF EERS VIR ONS PER POS, OF PER E-POS OF SMS HULLE SOEK DIE NODIGE DOKUMENTE NIE. MOENIE NET SOMMER ALLES BLOK NIE! Wat sou ek nou gemaak het as ek met vakansie iewers was?????

0
Replies (1)
Standard Bank
Standard Bank's reply13 Mar 2015, 09:17
Official
Hello reitz,

Thank you for your posting and allowing us an opportunity to investigate your complaint.

This matter will be assigned to a resolution specialist who will contact you to resolve your complaint.

Kind regards

Complaint Resolution Centre
***
*** (fax)
***