PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

21 Aug 2019, 09:35

BELOFTES,BELOFTES EN NOGMAALS BELOFTES

dit is vir jou n gemors as jy prober om bankstate vanaf Standard bank te kry wat hulle altyd in die verlede vir jou per pos gestuur het en opgehou om te stuur. Bid jou aan dan hulle jou s***el vir sekuritet vra om jou bankstate per e-mail te stuur.Vra van id ens is nie genoeg nie en om alles te kroon vra hulle my my rek nr van my krediet kaard wat nie eens op hulle banb staat verskyn nie behalwe n nommer ******** en weer n nommer .Ek het aangebied om n afskrif vir hulle te stuur en al wat ek kry is dat hulle my maandag sou skkel wat nie gedoen is nie en nou weer gese vandag 9 uur vanoggend wat hulle ook nie gedoen het nie. Hulle is vining om jou sms te stuur en mail as jy agter is met jou paaiement maar nie om bankstate van jou krediet kaart uit te stuur nie. ek plaas die nou op record en nou mou moet hulle maar toesien hoe hulle die res van die geld gaan kry.Dit sal nou egter deur hulle prkureurs wees want dit is die enigste manier hoe ek nou gaan betaal. HULLE SUCKS. Verder kan hulle jou nie eens in jou huistaal help nie nl.AFRIKAANS

0
Replies (2)
Standard Bank
Standard Bank's reply22 Aug 2019, 06:15
Official
  Good day Paul

Thank you for posting your comment.
We assure you that as an organization we are committed to providing the best possible service and assure you that this will be addressed as a matter of urgency.  
We apologize for the inconvenience and undue frustration, this has caused.  
We greatly appreciate your continued support 
Kind regards 
Complaint Resolution Centre
**** *** ***
*********** 
Standard Bank
Standard Bank's reply23 Aug 2019, 15:33
Official
Dear Paul Roux

Thank you once again for posting your comments.

I refer to our email correspondence and can confirm that this matter has been responded to.

Kind regards

Winnie Hlatshwayo
Complaint Resolution Centre
***