JH
Jaco H

1 reviews | Active since Aug 2015

30 Sept 2015, 09:47

baie goeie diens

Ek wil net graag vir Sandra Smith en Romano Rayn se baie dankie vir die goeie diens wat ons gekry het, na 'n jaar se sukkel het 'n besigheids bankier ons persoonlike sake reggekry en gehelp met ons besigheid.

Baie dankie, julle diens was baie goed en dankie dat julle so geduld gehad het met ons. Standard bank kan meer van sulke personeel kry asb.

0
Replies (1)
Standard Bank
Standard Bank's reply30 Sept 2015, 15:38
Official
Hello Jhennig,

We appreciate your feedback.

We are delighted to hear of your wonderful experience with us.

Thank you for your loyalty and support.

Best regards