1 reviews | Active since Mar 2009

08 May 2015, 14:05

BAD SERVICE

Ek was 3 weke gelede by my tak wat Helderberg Somerset Wes is. Ek het geld losgemaak en wil 'n deel daarvan weer herbele waarop ek meegedeel was dat ek bewys van adres moet gee wat ek op daardie stadium nie by my gehad het nie. Standard Bank het my meegedeel dat iemand by tuis sal kom besoek om seker te maak dat dit wel my adres is. Na 3 weke is ek wel gebel en 'n afspraak gemaak deur 'n ene Erika (onder korreksie) wat toe nooit opgedaag het nie en ook nie laat weet het dat sy dit nie die afspraak kan nakom nie. Ek het vandag 3x probeer s***el met 3 verskillende verwysingsnommers waarop daar glad nie eers antwoord is by die bank nie!!! Die takbestuurder is blybaar nerens te vinde nie. Ook nie 'n offer dat hulle my sal terugs***el nie. Is dit wat mens kliente diens noem??? Ek sal maar my rekening en belegging na 'n ander gewillige bank neem so gou moontlik. Dit is UITERS SWAK!!!! Ek verloor intussen 3 weke se rente!

0
Replies (1)
Standard Bank
Standard Bank's reply11 May 2015, 09:13
Official
Hello nadi,

Thank you for your posting and allowing us an opportunity to investigate your complaint.

This matter will be assigned to a resolution specialist who will contact you to resolve your complaint.

Kind regards

Complaint Resolution Centre
***
*** (fax)
***