1 reviews | Active since Jun 2011
Bad Attitude
Ek was vroeer in die jaar deur 'n ID-kloning en volgens al my briewe en kommunikasie het ek verneem wat my krediet skoon gemaak is. Gister het ek probeer aansoek doen vir 'n overdraft of my besigheidsreking en so agtergekom dat my naam by een van die krediet maatskappeie nie skoon is nie. Na vele oproepe gister en vandag het ek bevestiging gekry dat die spesifieke reking van my naam af is. Antonio, nadat ek reeds AL die inligting en kommunikasie gemail het, sal nou vanoggend vir my se hy kan nie net ITC searches doen elke keer as ek hom vra nie, veral nie 'n dag na die tyd nie. Ek dink baie plekke het uit hulle pad gegaan gister en vandag om my te help met die skoonmaak van my naam, en dan kry jy iemand soos Antonio wat net agteroorsit en nie eens die ektra myl wil loop om mens te help nie. Hy antwoord nie eens my emails nie. Ek het aangedring om met die bestuurder self te praat, waarna sy sekretaresse net gese het sy sal nou vir Antonio die inligting gee, dis nie nodig om met die bestuurder te praat nie, Ek skuif sommer my rekening na 'n bank wat wel bereid is om diens te lewer.
Thank you for your posting and allowing us an opportunity to investigate your complaint.
This matter will be assigned to a resolution specialist who will contact you to resolve your complaint.
Kind regards
Complaint Resolution Centre
***
*** (fax)
***
Thank you for your posting and allowing us an opportunity to investigate your complaint.
This matter will be assigned to a resolution specialist who will contact you to resolve your complaint.
Kind regards
Complaint Resolution Centre
***
*** (fax)
***
