MP
Marinda P

1 reviews | Active since Mar 2010

26 Apr 2017, 08:26

Aftrek Order

<p>Vir die afgelope 3 maande word my krediet kaart paaiement nie van my tjek rekening verhaal nie</p> <p>Wat is die rede want julle mense by Standard bank kan my nie antwoord daarop maar hulle kan wel vir my se ek is agter met my krediet kaart</p> <p>In al die tyd wat ek my kaart het is dit nou die eerste keer wat ek met die probleem sit</p> <p>Dit is so jammer dat Standard bank personeel nie vir my 'n antwoord kan gee op die rede hoekom my paaiement nie van my tjek rekening verhaal word soos in die verlede</p>

0
Replies (1)
Standard Bank
Standard Bank's reply28 Apr 2017, 15:05
Official

Dear Marinda

Thank you for your posting.

I refer to my email correspondence and can confirm that the matter has been addressed.

Kind regards

Clint Petersen

Complaint Resolution Centre

***