mE
marieta E

1 reviews | Active since Apr 2011

18 Nov 2016, 08:45

Afhandeling van boedel

<p>Willie van Eck is Desember 2010 oorlede.Van dag een af het ek n probleem gehad met standard bank vir die afhandeling van die boedel.Ek het van dag een af gevra of ek n eis kan insit teen die boedel terwille van die twee kinders.Daar isdadelik virmy gese nee .So in ander woorde hulle kan maar al die geld vat en so lank vat so hulle wil met die afhandeling van die boedel.Wat van die anituite wat hy gehad het.Kom dit nie na die kinders toe nie of na die boedel.Daar is n huis verkoop in kuilsriver waar ekek willie 50 persent aandele gehad het .So in ander woorde die een helfde van die wins gaan boedel toe en die ander help ,oet nou na my toe kom want ons was in gemmenskap van goedere getroud.Ek het die 03/12/2015 vir Nuraan Johanthan van standerd bank om my te help maar so onprofesioneel en onbehulpsaam.Ek het haar weer mail gestuur in 09/10/2016 gemailom te hoorof dieboedel afgehandel is maar so wat ek kan haar verag stelglad nie belang in my nie.My kinders lei daar onder.Ek wilweet of ek nie kan geld leen teen die boedel nie en wat gaan met die huis en die annutiete gebeur wat hy gehad het.</p> <p>Hoop julle kan my help.Standard bank wil net geld maak voel vere oordie mense wat agterbly</p> <p> </p>

0
Replies (2)
Standard Bank
Standard Bank's reply18 Nov 2016, 14:33
Official

Good day Marieta

Thank you for your posting.

Please note that further details have been requested from you via email in order for us to address your concerns.

We await your response.

Best regards

Complaint Resolution Centre

***

*** (fax)

***

Standard Bank
Standard Bank's reply22 Nov 2016, 10:15
Official

Good day Marieta

Thank you for your posting and allowing us an opportunity to investigate your complaint.

This matter was allocated to a resolution specialist who will contact you to resolve your complaint.

Kind regards

Complaint Resolution Centre

***

*** (fax)

***