PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

22 Apr 2021, 10:49

4 LAKSHEID SEKURITEITS VRAE

Ek wens julle was soos Absa Bank.Ek het vanoggend n relaas op Hallo Peter gesit en hulle het onmiddelik daarop gereageer in Engels soos n rekenaar dit doen en gesê hulle sal terug kom. Binne 4 en n half uur het Absa my GES***EL in Afrikaans en het EEN (1) sekuriteits vraag gevra nl.wat is my e-pos adres anders as wat julle doen.Hulle het toe my n mail ook nou gestuur en gesê voor die dag om is sal my navraag beantwoord word,nog beter as julle. Julle s***el nie en vra op e-pos mail Wat is my kaart nommer,Wat is my ID nommer ,Wat is my rekening nr en om alles te kroon wat was die laaste transaksie op my krediet kaart. Kan julle die snert glo en dit is net n vraag wat ek gevra het hoekom kry ek nie van julle n sms as ek n betaling gedoen het nie.Nou wil julle al die sekuriteits vrae op mail hê en ek moet die vetroulike inligting op mail vir julle plaas. Hoekom kan julle nie so diens lewer soos ABSA nie. Binne n dag is my probleem met Absa opgelos terwyl ek nou meer as 3 WEKE ****k om n antwoord met gepaarde gaande sekuriteits vrae van julle nog nêrens is met julle.Hou SO AAN MET JULLE TREURIGE DIENS. Ek sal die krediet kaart ook eendag betaal as die aangeleentheid ooit opgelos word

0
Replies (1)
Standard Bank
Standard Bank's reply22 Apr 2021, 19:34
Official
Dear Paul Roux,

Thank you for posting your comment. 
 We assure you that as an organization we are committed to providing the best possible service and assure you that this will be looked into.
 We apologize for the inconvenience and undue frustration, this has caused.  
 We greatly appreciate your continued support  
 Kind regards 
 Complaint Resolution Centre
**********
***********