CJ
Chris J

1 reviews | Active since Dec 2011

13 Feb 2025, 19:47

Waarom is Afrikaans nie 'n alternatief vir Stadio nie?

Ek glo dis uiters swak van Stadio om met groot geskal op Netwerk24, 'n Afrikaanse kanaal, te adverteer, en wanneer ek op die s***el klik, is alles in Engels! Ek het toe 'n soektog na "Afrikaans" op julle webblad gedoen en GEEN resultate gekry nie. Ons het sewe kleinkinders wat nou begin naderstaan aan tersiêre opleiding en moet help leiding gee oor waar dit kan geskied en wat beskikbaar is, maar Stadio gaan sekerlik nie deel wees daarvan nie. As ek iets het om na te laat vir ons kleinkinders vir hulle verdere studies, sal dit sekerlik spesifiseer dat dit moet wees vir studies in Afrikaans. Tersiêre studies in Afrikaans is sekerlik 'n voordeel, eerder as 'n nadeel, soos soveel van my (en latere) tydgenote bewys het deur uitstekende werk op die internasionale terrein te doen...

0
Replies (1)
SHE (STADIO Higher Education)
SHE (STADIO Higher Education)'s reply14 Feb 2025, 08:45
Official
Hi Chris,  

Please accept our sincere apologies for the disappointment. Please allow us a chance to rectify your experience. We would like to escalate your complaint to be investigated with urgency. Someone from our management team will be in contact with your shortly. We take pride in what we do and only want to offer the best. Thank you for your extreme patience as well as bringing this to our attention. 

Sincerely, 
The STADIO Team