WJ
Willie J
1 reviews | Active since Mar 2022
17 Oct 2019, 20:12
Verkeerde punte gelaai op familiekaart
Ons was 25 September by Spur Kroonstad. Het R850 betaal en net R336.87 se punte is op my Spur kaart gelaai. Ek verstaan dat belasting en kelner se fooi nie deel daarvan uitmaak nie, maar regtig? Iets is nie reg nie. Ek het e-pos aan die customer service gestuur en persoon daar is baie onvriendelik. Wou net heeltyd my ****aknommer hê nadat ek gesê het ek wil per e-pos kommumikeer. Ek voel dis onregverdig. Sodra ek geleentheid kry, sal ek die 47km van my huis in Steynsrus ry na Kroonstad en dit self probeer uitsorteer.
Dis nie die eerste keer wat ek met Spur probleme het nie. Vorige keer was dit Spur in Welkom.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)