JM
Jannie M
1 reviews | Active since Mar 2020
04 Mar 2020, 15:28
Spur Middelburg - Hou verby
Die plek was skoon maar het niks diens nie. Het die special bestel en eers na n uur het dit gekom - koud en half gaar. Toe ek vra vir die manager is die nou nie daar nie. Sal nie weer by julle eet.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)