1 reviews | Active since Feb 2017
San Remo Spur NEVER WILL SEE ME AGAIN

Goeie dag

Ons het die slegste tyd in die spur gehad sondag 26/02/2017. Ek kan nie glo dat 'n spur wat so swak is se deure nog oop kan wees nie.

Ons het omgeveer 20min gewag vir ons waiter om op te daag. My man het toe 'n waiter gaan soek om onss te help. Nati het ons drankie order kom vat en gebring. Toe ons navraag doen by Nati hoor ons dat die waiter nie eens gevind kan word nie en dat die nie eens in die winkel is nie.

Die Bestuurder wat aan diens was was glad nie eens op die vloer te sien nie. Ek het ondervinding in die Spur en was ook bestuurder dit was vir my baie erg om nie iets te se nie. Ons het van Gansbaai af spesiaal Herm**** toe gery vir die ete wat vir ander mense vir ons 'n ompad was terug na hulle bestemming. Dit is uiters swak.

Indie tyd wat ons wag het ek 'n waiter gevra om 'n inkleur prentjie te bring vir 'n seuntjie aan ons tafel. Haar reaksie was uiters skokend. sy het myh 'n fuil kyk gegee en my verder geignoreer. my kelnerin het met die seuntjie se kos gekom asook die inkleur papier, maar dis mos biekie laat. die seuntjie moes mos sy papier gekry het toe ons gaan sit het. daar was ook nie eens 'n kiddie menu nie.

Ons ete het gekom ons kan ook nie veel daarvan se nie die olie is oud en vuil die uie en chips was vol olie en dit was jiggie. In al die tyd was die bestuurder nie op die vloer nie. "n uur in die winkel en geen bestuurder op die vloer nie. Dis uiters swak. In die tyd wat ons geeet het verskyn daar 'n bestuurder maar groet die staaf en soen en druk 'n mede bestuurder op die vloer. dis uiters swak.

Dis nie 'n hoerhuis nie dis 'n restaurant. Daar moet ten alle tye 'n Manager op die vloer wees. dis hoekom hulle name het soos front of house Manager en Back of house manager.

Net voor ons geloop het was daar 'n bestuurder by die tafel. ons het aan hom vertel watse swak diens ons kry. Hy het aan ons gese "maar alles is mos nou reg so wat is die probleem". Regtig kan mens so 'n comment maak. Dit het gelyk of die bestuurder gedrug was.

Ons is nie eens ons family card gevra nie. ek sal nooit weer na Herm**** spur toe gaan nie. Ek verwag van die Spur 'n Volle Refund en dit moet by een van die Spurs wees van my Keuse. EK gaan nie weer Herm**** toe nie. Ons is woonagtig in Brackenfell