LV
Lize V

1 reviews | Active since Dec 2018

19 May 2019, 15:46

Rocky River Spur Ceres is ‘n skaamte

Dis nou nie die eerste keer wat ons takeaways nie reg is nie. Het vandag 14:34 gebel en takeaway bestel en ons kom hieraan 15:10 om die takeaways te kom optel, en dis nie reg nie en dit is die verkeerde bestelling. Skielik is die persoon wat die takeaways geneem het ook nie hier nie. Dit is nie die eerste keer wat dit gebeur nie, EN ek moet altyd die kos in die winkel oopmaak om te kyk of dit wel die regte kos is. Pateties! Ek moes nou sit en wag vir die takeaways na hulle die bestelling moet reg maak en het dit toe 15:30 eers ontvang.

0
Replies (0)