AO
Anine O

1 reviews | Active since Dec 2021

03 Jun 2026, 17:26

Patesies

Dis nou al die hoeveelste keer wat mens by spur in Upington gaan eet wat mens nie jou kos enigesin kan geniet nie want die migies is so erg dat jy te bang is om n happier van jou kos te vat want net nou hap jy n migie of n vlieg saam. Hul adverteer special op hul Facebook maar dan is dit nog nie in werking nie maar op die Facebook post staan van die 1ste Junie af. Die Kos wat mens bestel is koud en die helfde van die bestandele is Nie eers daar in Nie

0
Replies (0)